BIED NOU OOK SATERDAE LESSE!!


TINCO WATERSPORT SENTRUM

TINCO Watersport Sentrum bied swemlesse aan kinders en volwassenes in die Moot area in Pretoria, Suid Afrika. Hier leer babas, kleuters en tieners almal swem om veilig en gesond te wees en om pret te hê.

Ons gebruik die beste swem afrigtings tegnieke gekombineer met streng veiligheids praktyke.

Kinders in Suid Afrika word bloot gestel aan verskillende omgewings waar water 'n primêre rol speel. Met strande, riviere, water pretparke asook openbare en privaat swembaddens is dit belangrik dat kinders die geleentheid gegee word om die lewens belangrike vaardighede van waterveiligheid en swem aan te leer. Om te leer swem is die belangrikste komponent in die proses wat jou kind die geleentheid gee om enige aktiwiteit in die water te kan geniet.

Wat bied ons: